VERPLIGTE VAKKE :
1. Afrikaans Huistaal
2. English First Additional Language
3. Wiskunde OF Wiskundige Geletterdheid
4. Lewensoriëntering
KEUSEVAKKE : (Kies EEN vak uit elk van die volgende groepe)
5. Lewenswetenskap
Verbruikerstudie
Rekenaartoepassingstegnologie (RTT)
Toerisme
6. Besigheidstudies
Rekeningkunde
Kuns
Rekenaartoepassingstegnologie (RTT)
Geskiedenis
7. Verbruikerstudies
Fisiese Wetenskap
Besigheidstudies
Toerisme
Geskiedenis