HOOFLEIERS VOORDEUR

Ons Hoofleiers vir 2018 is Vlnr. Ryan Bessinger – Hoofseun, Tian Strydom – Onderhoofseun, Mariolette Homan – Hoofdogter en Mariska Lessing – Onderhoofdogter


Andrew Rabie se Vlymskerp-span het aan Die Burger en ATKV se jaarlikse Vlymskerp-vasvrakompetisie deelgeneem het. Hulle het ‘n pragtige tweede plek behaal en ons is baie trots op hierdie leerders. Hulle is Zoë Oosthuizen, Mariska Lessing, Shanun Iversen en Cole Adams. Op die foto is hulle saam met die bekende aktrise Lizz Meiring.
wENNERS EN LIZ


Rabie se 1ste rugby-span het goed gedoen die afgelope paar weke en wen Otto du Plessis 22 – 9 en D.F. Malherbe 19 – 15.

Tiaan Strydom

Tiaan Strydom rank hoog in die lynstaan teen Otto du Plessis.

????????????????????????????????????

Dylan Petersen druk ‘n drie teen D.F. Malherbe


Ryan Bessinger en Mariska Lessing is 2017 se wenners.

DSC_0610


Twee van Andrew Rabie se atlete wat die afgelope naweek aan die O.P. Hoërskole atletiekbyeenkoms in Oos-Londen deelgeneem het, het uitstekend gevaar. Hulle uitslae is as volg:

Marnus van Heerden (links) – Hoogspring S O/14, 2de plek, persoonlike beste 1,72m.

Arné van Rooyen (regs) – Hoogspring S O/14 – 1ste plek (1.75m) en Verspring – 2de plek (5.83m)

Marnus en Arne


© Hoërskool Andrew Rabie | 2013 | All Rights Reserved