x

Nuus

Rugby
22 April 2010
Die 1ste-span se rugbyseisoen het 13 Maart afgeskop met ´n wedstryd teen Aeroville by Gill Kollege in Somerset-Oos. Rabie het die wedstryd 12 – 7 gewen. Ons het die naweek, 19 en 20 Maart,
Revue
14 April 2010
maakitmagic.com Dis weer sulke tyd hier by Andrew Rabie!!  Hierdie jaar se ´show´ – vroeër bekend as die Revue – gaan weer vermaak uit die boonste rakke bied alhoewel die formaat
Rugby
24 March 2010
Andrew Rabie het die Hoërskool Bedford van Engeland onlangs (11 Augustus) gehuisves en ook ´n wedstryd teen hulle gespeel.  Bedford het goeie hardloop-rugby gespeel maar Rabie se verdediging
maakitmagic.com 2010
24 March 2010
maakitmagic.com Dis weer sulke tyd hier by Andrew Rabie!  Hierdie jaar se ´show´ – vroeër bekend as die Revue – gaan weer vermaak uit die boonste rakke bied alhoewel die formaat ietwat
Mnr. en Mej. Rabie 2010
24 March 2010
Mnr. en Mej. Rabie - Ricco Botha en Andrea Rensburg Tydens ´n glansryke aand, op 18 Maart 2010, is die skool se Mnr. en Mej. Rabie aangewys. Mnr. Rabie    -           Ricco
Atletiek
19 March 2010
Een van Andrew Rabie se spog-atlete, Imke, Steyn (dogters O/15) wys hier trots die drie medaljes wat sy tydens die onlangse Oos-Kaap Atletiek-kampioenskappe verower het.  Sy het goud verwerf in
Landsdiens
19 March 2010
14 Landsdienslede het op 4 Mei die sandduine by Maitlands aangedurf! Landsdiens Suid-Afrika is ´n meertalige beweging wat ten volle gransformeer is met/en: *  ´n grondwet wat oop is
Leerlingraad 2012
18 March 2010
HOOFLEIERS 2012 Hoofseun: Charl Esterhuyse Hoofdogter: Leandré Botha Onderhoofseun:  Roelof Erasmus Onderhoofdogter: Maryke Erasmus
Gill Kollege Rugby Fees
15 March 2010
Rabie het Saterdag, 13 Maart teen Areoville van Somerset-Oos gespeel.  Rabie se voorspelers het gedomineer in die skrums, lynstane en afbreekpunte.  Tiaan Kommer het 6 vaskoppe gehak. 
NMMetro Atletiek
03 March 2010
Hierdie drie atlete van Andrew Rabie spog met vier eerste plekke en ´n nuwe rekord tydens die afgelope Nelson Mandela Metropool-byeenkoms, wat Saterdag 27 Februarie by die Oval plaasgevind