Met die onlangse Rabie Redenaar kompetisie is die volgende leerders as wenners aangewys: Die senior wenners is as volg: Dean-rae Potter (1ste), Janine Henning (2de) en Mariska Lessing (3de).
Junior wenners is: Zoë Oosthuizen (1ste) en Tammy Gerner (2de).

Vlnr: Mariska Lessing, Janine Henning en Dean-Rae Potter

Vlnr: Mariska Lessing, Janine Henning en Dean-Rae Potter


 

 

 

Vanjaar se gr. 8’s moes hulself voorstel as “Potte en Panne”.

DSC_0036

Dean Prinsloo (voor) en Aidan Simon is die “motorfiets en ryer” terwyl Tyrell de Jager en Nathan Jonck toekyk.

DSC_0028

Vlnr:  Cherise de Vrey en  Jason Cloete (leerlingraadslede) kyk hoe Riaan Booyens en Justin Pretorius “motorfiets ry”.

 


Op Saterdag 27 Augustus het oud-rugbyspelers en -ondersteuners entoesiasties geluister na oud-afrigters, Johann van der Merwe, Stephen Fouche en Lieb Schreuder. Baie stories en staaltjies is uitgeruil en rugby memorabilia is opgeveil. Almal het dit terdeë geniet.

IMG_1820

Vlnr:  Lieb Schreuder, Lou Venter Wehrner Lemmer, Louis van Aswegen, Johann van der Merwe, Boetie Maritz, Hein van der Merwe en Eben Zeelie. 

rr lieb steve

Ons sprekers, Mnr. Johann van der Merwe, Lieb Schreuder en Stephen Fouche.

IMG_1814

‘n Groepie manne wat in 2000 rugby gespeel het by Mnr. Lieb Schreuder.

 


 

REFENTSE

Die ATKV-RabieRatels Jeugtak het in samewerking met die Afrikaanse Departement ‘n Afrikaansweek gehou.

Die volgende aktiwiteite is aangebied:

Maandag is begin met Fliekniek: Mossie

Dinsdag –  Matriekrok-moles is in die saal opgevoer deur gr. 8-leerders

DSC_0459

Donderdag – Boeretroos Oppie-koffie bedien koffie en koeksisters

Kultuuraand:  Voorprogram Marelize Barnard, en ds. Marius Lourens en

3 leerlinge nl. Dean-Ray Potter, Cherise de Vrey en Zoë Oosthuizen.

Die hoogtepunt was Refentse se optrede Donderdag-aand.  Die saal het pragtig gelyk en al die gaste het dit terdeë geniet.

Vrydag:  Die week is afgesluit met ‘n opvoering van Matriekrok Moles by Laerskool Excelsior.  Ons het ook rooi appels en gediggies uitgedeel

aan die gr. 4-7.

 


Rugby Reunie

 

Laai registrasievorm hier af

Registrasievorm


© Hoërskool Andrew Rabie | 2013 | All Rights Reserved