2016 se Mnr. en Me. Rabie is Jason Cloete en Amber Moultrie

Mnr  Mej Rabie wenners 2

 

 

 

 

Al die Finaliste

Mnr  Mej Rabie groep foto


Inligtingsaand 2016


Hoofleiers 2016

Vlnr:  Wanay Lavens (Hoofseun), Sisipho Gxogxo (Onderhoofdogter), Candice Banks (Hoofdogter en Ameer Carelse (Onderhoofseun)


Die graad 10.1-klas het vanjaar die meeste Lootjie-boekies verkoop tydens die skool se fondsinsamelingsprojek.
Mev. Salome Smith is die organiseerder van die projek en het vir die hele klas ‘n partytjie gereël om hulle te bederf vir
hul harde werk. Me. Smook, die (Register-onderwyseres) en mnr. Booyens (Graadhoof) het ook saam gekuier.
Lootjies 1


 

Die Hoërskool Andrew Rabie se sanggroep is gister na die Veremarksaal om te luister na ‘n orrel-uitvoering deur oud-leerder, Prof. Colin Campbell, wat tans in Texas, VSA, woon.  Hy is assistent-Professor in Musiek aan die Texas A&M International University.

Prof. Campbell het op die grootste pyporrel in Suid-Afrika ‘n uitvoering van 6 meesterwerke gelewer. Sy vrou, Belinda het hom op die klarinet begelei.

Na afloop van die uitvoering het prof. Campbell sy alma mater met groot blydskap verwelkom en tyd gemaak vir ‘n paar foto’s.

Damon Banks in gr. 12, is ook die geleentheid gegee om op die ongelooflike 5000-pyporrel te speel.

IMG_0789

Agter:  Damon Banks en Prof. Colin Campbell

Voor Vlnr:  Erezana Senekal, Natalie Jacobs, Robyn Olifant, Hermia Hermanus, Jemimah van Heerden, Charmel Marx, Bradley Snyman.

IMG_0792

Damon Banks se droom word bewaardheid deurdat hy genooi word om op die pragtige orrel te speel.


© Hoërskool Andrew Rabie | 2013 | All Rights Reserved