14_Feb_3

Rabie leerders het op Maandag 14 Februarie hul harte oopgemaak en die Hartstigting ondersteun deur ´n R5 donasie te gee en terselfdertyd iets rooi´s aan te trek.

14_Feb4

Cherelle van Staden, Claudia Schaefer, Chané van Wyk en Simoné Lessing

14_FEb

Chané van Wyk en J.P. Stoffberg deel ´n Valentyns-koekie


ANDREW RABIE SE HOOFLEIERS VIR 2011!

Hoofleiers_2011

Ricco Botha (Onderhoofseun), Wikus Bezuidenhout (Hoofseun), Elizna Schutte (Hoofdogter) en Daleen Botha (Onderhoofdogter


014

ANDREW RABIE SE HOOFLEIERS VIR 2011

Vlnr:  Ricco Botha (Onderhoofseun), Wikus Bezuidenhout (Hoofseun), Elizna Schutte (Hoofmeisie) en Daleen Botha (Onderhoofmeisie)


IMG_6634

Uitbundige matrieks geniet hul laaste skooldag.


GEDENKLESING – 13 Augustus 2010

 “Jy word geken aan jou persoonlike handelsmerk.”??  Dit was die boodskap wat Me. Christelle Feyt, senior bestuurder:  Bemarking en Studentewerwing van dieNMMU, vir die leerders van die Hoërskool andrew Rabie gehad het.  Sy was die gasspreker by die skool se 33ste gedenklesing.

Sy het haar boodskap met behulp van musiek en lirieke oorgedra en gesê ´n mens moet kan lewe met ´n goeie mengsel jeugdigheid, dissipline en ´n wil om te wen om sukses in die lewe te behaal.

Gedenklesing1

Marelise Hattingh (Hoofdogter), Christelle Feyt (Spreker), Johan Anker (Hoofseun) en Mnr. W. Lombard (Skoolhoof)


© Hoërskool Andrew Rabie | 2013 | All Rights Reserved