Blaine_Visenyoue

Die NMMU Visekanselliers-prestasiebeurs ter waarde van R60 000 per jaar, is vanjaar toegeken aan Blaine Visenyoue.  Hy het verlede jaar matriek by Andrew Rabie geslaag en was een van ons top presteerders met 5 A-simbole!  Baie geluk en voorspoed met die studies.


Hoërskool Andrew Rabie het ´n 100% slaagsyfer in die 2010 Gr. 12-eindeksamen behaal.

Die volgende leerders het besonders goed presteer:

Marelise_Hattingh           Francois_Olivier

Marelise Hattingh – 6 A´s              Francois Olivier  –  5 A´s

Blaine_Visenyoue     Johan_Anker

Blaine Visenyoue – 5 A´s             Johan Anker – 4 A´s

Mercia_Human

Mercia Human – 4 A´s

Ons is trots op die uitstekende prestasie van ons matrikulante.


© Hoërskool Andrew Rabie | 2013 | All Rights Reserved