x

Nuus

GR. 8 ORIëNTERING 2017
10 February 2017
      Vanjaar se gr. 8's moes hulself voorstel as "Potte en Panne". Dean Prinsloo (voor) en Aidan Simon is die "motorfiets en ryer" terwyl Tyrell de Jager en Nathan
Reünie-nuus
15 November 2016
Vanjaar was dit ons voorreg om 4 reünie-groepe by die skool te ontvang. (1967, 1986, 1969 en 2006) Daar is lekker gekuier en gesels oor die “goeie ou dae” en bande is weer gesmee en almal is
Rugby Reünie
30 August 2016
Op Saterdag 27 Augustus het oud-rugbyspelers en -ondersteuners entoesiasties geluister na oud-afrigters, Johann van der Merwe, Stephen Fouche en Lieb Schreuder. Baie stories en staaltjies is
Rabie hou Afrikaansweek
22 August 2016
  Die ATKV-RabieRatels Jeugtak het in samewerking met die Afrikaanse Departement ‘n Afrikaansweek gehou. Die volgende aktiwiteite is aangebied: Maandag is begin met Fliekniek:
Rabie Rugby Reünie
10 May 2016
  Laai registrasievorm hier af Registrasievorm
Mnr. en Me. Rabie 2016
11 April 2016
2016 se Mnr. en Me. Rabie is Jason Cloete en Amber Moultrie         Al die Finaliste
Inligtingsaand gr.8's 2017
01 March 2016
HOOFLEIERS 2016
29 February 2016
Vlnr:  Wanay Lavens (Hoofseun), Sisipho Gxogxo (Onderhoofdogter), Candice Banks (Hoofdogter en Ameer Carelse (Onderhoofseun)
GRAAD 10'S VERKOOP MEESTE BOEKIES!
26 October 2015
Die graad 10.1-klas het vanjaar die meeste Lootjie-boekies verkoop tydens die skool se fondsinsamelingsprojek. Mev. Salome Smith is die organiseerder van die projek en het vir die hele klas 'n
Oud-leerder , Prof. Colin Campbell, tree op in Veremarksaal
23 July 2015
  Die Hoërskool Andrew Rabie se sanggroep is gister na die Veremarksaal om te luister na ‘n orrel-uitvoering deur oud-leerder, Prof. Colin Campbell, wat tans in Texas, VSA, woon.  Hy is