x

Nuus

BEROEPSUITSTALLING 2015
14 May 2015
Die jaarlikse Beroepsuitstalling het op 13 Mei plaasgevind. 20 Verskillende instansies het hul onderskeie loopbane kom bekendstel aan al die leerders, van gr. 8 tot 12. Dit was ‘n besonderse
NUTRITECH borg O/16 Rugbyspan
23 April 2015
    Jodian de Vos, Kaptein, ontvang sy trui van Mnr. Jaco Serfontein, eienaar van Nutritech. Mnr. Jaco Booyens (afrigter), Tiaan Strydom, Marco Booyens, Jodian de Vos (kaptein) en Mnr.
Leerlingraad reël “Bingo Bash”
12 March 2015
Die leerlingraad het Vrydag 27 Februarie 'n heerlike Bingo-middag gereël. Almal het dit baie geniet en heelwat pryse is gewen.     
Gr. 10 Wetenskaplikes!
05 March 2015
22 van ons gr. 10 Fisiese Wetenskap-leerders het onlangs ‘n praktiese eksperiment by die NMMU Vista-kampus bygewoon.
Blou-en-Wit–Dag
23 February 2015
        Rabie leerders spog met hul blou en wit t-hemde op die eerste Blou-en-Wit-dag wat die afgelope Vrydag gehou is. 
Kleure-atletiek 2015
10 February 2015
Andrew Rabie het op Vrydag 30 Januarie hul jaarlikse Kleure-atletiek byeenkoms by die skool gehou.     Suné van Jaarsveld en Chrisnique Minnaar spook dit uit in die 100m D/O16  
Rabie se eerste hengel-kompetisie
08 December 2014
Andrew Rabie het op 15 November vir die heel eerste keer ‘n baie suksesvolle hengel-kompetisie aangebied by die Swartkops Angling Club. As gevolg van ‘n stormsterk wind is die kompetisie
Dux-leerder 2014
31 October 2014
Tydens die afgelope prysuitdeling het vanjaar se hoofdogter, Nicky Henning, weereens met arms vol pryse en bekers weggestap . Hierdie Dux-leerder van ons het bo en behalwe haar uitstekende akademiese
Matrieks 2014 Groet.
28 October 2014
 
BOEKERKLUB
11 September 2014
  Veronique van Wyngaardt, Megan Bouwers, Corlett Reyneke en Candice Banks by die Boekerklub-byeenkoms, waar die gasspreker Leonie Williams van haar gedigte voorgelees het. Veronica van