Rabie se 1ste rugby-span het goed gedoen die afgelope paar weke en wen Otto du Plessis 22 – 9 en D.F. Malherbe 19 – 15.

Tiaan Strydom

Tiaan Strydom rank hoog in die lynstaan teen Otto du Plessis.

????????????????????????????????????

Dylan Petersen druk ‘n drie teen D.F. Malherbe


Twee van Andrew Rabie se atlete wat die afgelope naweek aan die O.P. Hoërskole atletiekbyeenkoms in Oos-Londen deelgeneem het, het uitstekend gevaar. Hulle uitslae is as volg:

Marnus van Heerden (links) – Hoogspring S O/14, 2de plek, persoonlike beste 1,72m.

Arné van Rooyen (regs) – Hoogspring S O/14 – 1ste plek (1.75m) en Verspring – 2de plek (5.83m)

Marnus en Arne


 

067

 

005 (2)

Jodian de Vos, Kaptein, ontvang sy trui van Mnr. Jaco Serfontein, eienaar van Nutritech.

002

Mnr. Jaco Booyens (afrigter), Tiaan Strydom, Marco Booyens, Jodian de Vos (kaptein) en Mnr. Jaco Serfontein


     Rugby sewes

Baie geluk aan die 7’s-rugbyspan wat aan die Pearson PG Glass-toernooi deelgeneem het.  Hulle het die bowl-afdeling van die toernooi gewen.

Baie dankie aan hul spanafrigters, mnre. Kotze en Kapp.  Ons is trots op julle pragtige prestasie!


Die afgelope naweek het 2 van ons atlete baie goed gevaar tydens die METRO-atletiekbyeenkoms wat by die Oval plaasgevind het.  Hierdie 3 atlete gaan 14 en 15 Maart deelneem aan die Oos-Kaap Hoërskole byeenkoms in Cradock.

Hulle is Jean Kadie (110m hekkies, S O/19 en Simoné Smith (hamergooi, D O/19). Baie geluk aan hierdie 2 atlete!

Metro atletiek


© Hoërskool Andrew Rabie | 2013 | All Rights Reserved