x

Nuus

PRETDAG
26 March 2014
Rabie-leerders het op Donderdag, 20 Maart 2014 ‘n heerlike Pretdag by die skool gehad. Elke graadgroep het elke 35 min van een punt na ‘n ander punt beweeg, waar hulle deelgeneem het aan ‘n
Rabie atlete skitter
28 February 2014
Die afgelope naweek het 2 van ons atlete baie goed gevaar tydens die METRO-atletiekbyeenkoms wat by die Oval plaasgevind het.  Hierdie 3 atlete gaan 14 en 15 Maart deelneem aan die Oos-Kaap
Rabie Leerders skenk bloed
20 February 2014
Op Woensdag, 19 Februarie het Rabie leerders in groot getalle opgedaag om bloed te skenk. Hier sit Renecia Malgas en Wendell Otto reg vir bloedskenk.
Ere-kleure vir Dienslewering
29 January 2014
Heinrich du Toit is ‘n graad 12-leerder  van Hoërskool Andrew Rabie wat onlangs ere-kleure verwerf het vir dienslewering aan die skool. Hierdie buitengewone toekenning is gemaak aan Heinrich
GR. 8 Wakkerbly
28 January 2014
Die Hoërskool Andrew Rabie se leerlingraad het ‘n baie suksesvolle “Wakkerbly tydens Orientering” gehou met ons nuwe graad 8 – leerders - die Zombie Raba Babas! Verskillende aktiwiteit is
22 November 2013
Mnr. Lomo du Plessis, tweede van links, het onlangs ‘n bymekaarkoms gereël met oud-springbokke Hermanus Potgieter, Johann van der Merwe (oud-onderwyser) en Adri Geldenhuys.  Mnr. Du Plessis,
Gr. 8.1 verkoop die meeste boekies!
08 November 2013
  Tydens ons onlangse fondsinsamelingsprojek het die gr. 8.1-klas ‘n grootse poging aangewend en die meeste lootjiesboekies verkoop.  Me. Smith, die organiseerder, het vir hulle ‘n
BEGROTINGSVERGADERING VIR 2014
04 November 2013
  Ons nooi alle ouers uit na die Begrotingsvergadering vanaand, 4 November 2013, om 17:30 in die skoolsaal.
RABIE SE HOOFLEIERS VIR 2014
31 October 2013
  Steven Nel (Hoofseun), Andrico Williams (Onderhoofseun) Nicky Henning (Hoofdogter), Dawn van Tonder (Onderhoofdogter)
RABIE MATRIEKS SKITTER!
24 October 2013
  ANDREW RABIE GR. 12’S SKITTER OP PROVINSIALE EN NASIONALE VLAK! Nie minder nie as 8 van die gr. 12-leerders het vanjaar puik presteer op kulturele- en sportgebied. Op die foto vlnr: Juan