x

Nuus

Rabie hou Afrikaansweek
22 August 2016
  Die ATKV-RabieRatels Jeugtak het in samewerking met die Afrikaanse Departement ‘n Afrikaansweek gehou. Die volgende aktiwiteite is aangebied: Maandag is begin met Fliekniek:
Rabie Rugby Reünie
10 May 2016
  Laai registrasievorm hier af Registrasievorm
Mnr. en Me. Rabie 2016
11 April 2016
2016 se Mnr. en Me. Rabie is Jason Cloete en Amber Moultrie         Al die Finaliste
Inligtingsaand gr.8's 2017
01 March 2016
HOOFLEIERS 2016
29 February 2016
Vlnr:  Wanay Lavens (Hoofseun), Sisipho Gxogxo (Onderhoofdogter), Candice Banks (Hoofdogter en Ameer Carelse (Onderhoofseun)
GRAAD 10'S VERKOOP MEESTE BOEKIES!
26 October 2015
Die graad 10.1-klas het vanjaar die meeste Lootjie-boekies verkoop tydens die skool se fondsinsamelingsprojek. Mev. Salome Smith is die organiseerder van die projek en het vir die hele klas 'n
Oud-leerder , Prof. Colin Campbell, tree op in Veremarksaal
23 July 2015
  Die Hoërskool Andrew Rabie se sanggroep is gister na die Veremarksaal om te luister na ‘n orrel-uitvoering deur oud-leerder, Prof. Colin Campbell, wat tans in Texas, VSA, woon.  Hy is
BEROEPSUITSTALLING 2015
14 May 2015
Die jaarlikse Beroepsuitstalling het op 13 Mei plaasgevind. 20 Verskillende instansies het hul onderskeie loopbane kom bekendstel aan al die leerders, van gr. 8 tot 12. Dit was ‘n besonderse
NUTRITECH borg O/16 Rugbyspan
23 April 2015
    Jodian de Vos, Kaptein, ontvang sy trui van Mnr. Jaco Serfontein, eienaar van Nutritech. Mnr. Jaco Booyens (afrigter), Tiaan Strydom, Marco Booyens, Jodian de Vos (kaptein) en Mnr.
Leerlingraad reël “Bingo Bash”
12 March 2015
Die leerlingraad het Vrydag 27 Februarie 'n heerlike Bingo-middag gereël. Almal het dit baie geniet en heelwat pryse is gewen.