Waar die suider sonnestrale
vlakte, rand en heuwel streel
en die bruisend oseane
om die strande van Algoa speel
pryk ´n skool, die Andrew Rabie
op die heuwels bo die stad
simbool van ons trots en ons
liefde die rigsnoer op ons pad
“Net die Beste”?? is ons leuse
ons liefde gee ons as ´n pand
net die beste is ons keuse
vir skool, vir taal, vir volk en land
vir volk en land.

© Hoërskool Andrew Rabie | 2013 | All Rights Reserved