Foto: www.beeld.comPiet de Jager Piet de Jager skryf matriek in 1971.  Hy was ‘n kranige sportman en het alreeds in Graad 10 vir die eerste span rugby gespeel.

Tydens ‘n onlangse besoek aan die skool, spreek hy sy waardering uit teenoor die onderwysers en veral sy Engelse onderwyser, mnr. Kotze.

Hierdie bekende advokaat, digter en hoof vervaardiger van die rolprente Roepman en Verraaiers is waarlik ‘n inspirasie vir die leerlinge van Hoërskool Andrew Rabie.

 ROEPMAN         VERRAAIERS

Hy is getroud met Luitha en het vier kinders, Sallas, Elena, Dawie en Pieter.

Dit is met groot afwagting dat ons die Rolprentbedryf dophou om te sien wat sy volgende projek gaan wees.

Voorwaar iemand op wie Rabie trots is.

Kontak gerus die skool oor die jongste nuus aangaande oud-skoliere.




laat ons weet wat jy dink...

Jou epos sal nie vertoon of uitgedeel word nie.

Benodige velde is gemerk met *

*
*

© Hoërskool Andrew Rabie | 2013 | All Rights Reserved