x

Rabie Atlete presteer

14 March 2017
Rabie Atlete presteer

Twee van Andrew Rabie se atlete wat die afgelope naweek aan die O.P. Hoërskole atletiekbyeenkoms in Oos-Londen deelgeneem het, het uitstekend gevaar. Hulle uitslae is as volg:

Marnus van Heerden (links) – Hoogspring S O/14, 2de plek, persoonlike beste 1,72m.

Arné van Rooyen (regs) – Hoogspring S O/14 – 1ste plek (1.75m) en Verspring – 2de plek (5.83m)