x

Rekords spat by Zone-byeenkoms!

01 February 2019

2 Atlete het uitsonderlik presteer tydens die Zone atletiek-byeenkoms. Marnus van Heerden het die verspringrekord vir S O/16 verbeter van 5.69 na 6,03m!

Arné van Royen het die hoogspring rekord vir S O/16 verbeter van 1,76 na 1,85m.