1970 Springbok-reünie
24 August 2011
Oud-springbokke het ´n reünie bygewoon tydens die Springbok / All Blacks toets op 20 Augustus in Port Elizabeth.
Joggie Jansen, die senter wat altyd onthou sal word vir sy doodvat op Wayne Cottrell in die PE toets in 1970 saam met Mnr. Lieb Schreuder tydens ´n gala-funksie in die Veremark-saal
Oudspringbokke, Johann van der Merwe en Divan Serfontein saam met een van Andrew Rabie se leerlinge, Clarease Bezuidenhout by die “Fan Park”?? by Hoërskool Andrew Rabie.
Johann van der Merwe, Oud-Springbok, saam met Johan Claasen, Oud-Springbok, rugby-speler asook keurder en afrigter van die seëvierende 1970 Springbok-reeksoorwinning oor die All Blacks.