1STE RUGBY-SPAN WEN OTTO EN D.F. MALHERBE
16 August 2017

Rabie se 1ste rugby-span het goed gedoen die afgelope paar weke en wen Otto du Plessis 22 – 9 en D.F. Malherbe 19 – 15.
Tiaan Strydom rank hoog in die lynstaan teen Otto du Plessis.
Dylan Petersen druk ‘n drie teen D.F. Malherbe
