x

22 November 2013

Springbok rugby legends Hermanus Potgieter; Lomo du Plessis; J.P. van der Merwe; Adri Geldenhuys; with busts of Dr.Danie Craven at Barnacies Restaurant in Seaview.
Picture: Brian Witbooi 29/10/13 ©The Herald

Mnr. Lomo du Plessis, tweede van links, het onlangs ‘n bymekaarkoms gereël met oud-springbokke Hermanus Potgieter, Johann van der Merwe (oud-onderwyser) en Adri Geldenhuys.  Mnr. Du Plessis, ook ‘n oud-onderwyser van Andrew Rabie, is ‘n groot ondersteuner van Doc Craven en het hom baie goed geken.  Die inisiatief is om ‘n mini-borsbeeld van Doc Craven as wisseltrofee jaarliks toe te ken aan die beste rugby-skool in Suid-Afrika.

 

 

 

xx