R16 500,00 vir 1 leerder
R29 000 vir ´n gesin
Elke leerder betaal R1500 in die eerste week en R1 500 x 10 (maande)
Gesin betaal R3000 in die eerste week en R2 600 x 10 (maande)
5% Kontant korting word toegestaan indien die volle onderriggeld voor 31 Januarie vereffen word.