x

Atletiek

19 March 2010

Een van Andrew Rabie se spog-atlete, Imke, Steyn (dogters O/15) wys hier trots die drie medaljes wat sy tydens die onlangse Oos-Kaap Atletiek-kampioenskappe verower het.  Sy het goud verwerf in verspring (4,74m) en silwer in die 100m (12,5s) en die 200m (26,5s).

IMKESTEYN

Sy is gekies om as Oos-Kaap-atleet aan die S.A. Hoërskole in Sasolburg (26 en 27 Maart) as O/15 en aan die S.A. Juniorkampioenskappe in Germiston (10 / 11 April) as O/17-atleet deel te neem, in al drie haar items!

Rabie wens haar alles van die beste toe!