BEROEPSUITSTALLING 2015
14 May 2015
Die jaarlikse Beroepsuitstalling het op 13 Mei plaasgevind.
20 Verskillende instansies het hul onderskeie loopbane kom bekendstel aan al die leerders, van gr. 8 tot 12.
Dit was ‘n besonderse ondervinding vir almal!
Hier word Tabitha Tobi touwys gemaak om ‘n vliegtuig in die lug te hou en te land!
Jeandré Louw, Marianne Hechter, Mnr. George Sauerman van Capsicum, Chanté de Wit en Hannelise Meyer.
Mnre. George Sauerman (Capsicum), Albert Verster (Boston College) en Andrew de Kock (NMMU) geniet ‘n gesellige oomblik saam.