x

CSV

05 May 2010

VSCV van Rabie is gesond en het vanjaar ongeveer 175 lede.  Ons het Kringbyeenkomste op Woensdae en maak ook gereeld gebruik van sprekers.  Die jaar het begin met ´n kringleierkamp op Jeffreysbaai vanaf 22 – 24 Januarie.  Op Woensdag 17 Maart het ´n voormalige hoofseun en VCSV-voorsitter, Herman van der Merwe, ons kom vertel van sy geestelike werk in China, waarheen hy nou weer op pad is.