x

Ere-kleure vir Dienslewering

29 January 2014

Heinrich du Toit is ‘n graad 12-leerder  van Hoërskool Andrew Rabie wat onlangs ere-kleure verwerf het vir dienslewering aan die skool.

Hierdie buitengewone toekenning is gemaak aan Heinrich wat vir die afgelope 4 jaar altyd die klank en beligting tydens saalbyeenkomste  asook alle ander funksies van die skool behartig het. 

SANYO DIGITAL CAMERA