x

GEDENKLESING 2011

15 August 2011

JOHAN BOTHA BY RABIE SE GEDENKLESING 2011

Johan Botha, Krieketspeler vir die Protea-span, was die gasspreker tydens Hoërskool Andrew Rabie se Gedenklesing op Donderdag 11 Augustus 2011

Hoof_saam_met_Johan

Vlnr: Me. Mariette Schreuder, Mnr. Lieb Schreuder, Johan Botha en Mnr. Johann van der Merwe.

Krieketspan_2011

Die 1ste Krieketspan saam met Johan Botha

Johan_en_t_Alta

Me. Elsa Rabie en Me. Alta Rabie by Johan Botha