x

Gedenklesing 2013

20 August 2013

Me. Marelise Bekker, skoolhoof van Southboune Preparatory School, was op 16 Augustus 2013 die spreker by Hoërskool Andrew Rabie se jaarlikse Gedenklesing.

Sy het die leerders bewus gemaak van watter verskil ‘n positiewe uitkyk in ‘n mens se lewe kan hê.

 DSC_4355.NEF DSC_4323.NEF

Die leerders is met heerlike koek bederf op Andrew Rabie se 60ste verjaardag.

DSC_4350.NEF