x

GEDENKLESING 2014

28 August 2014

Hoërskool Andrew Rabie se jaarlikse Gedenklesing het op Vrydag, 22 Augustus plaasgevind.

Oud-hoofseun, Mnr. Pieter Rademeyer het die leerders toegespreek oor ‘n visie vir die toekoms.

     DSCN3317

 

Daniël Rabie, oud-leerder en kleinseun van dr. Andrew Rabie (stigter van die skool) saam met Pieter Rademeyer en Mnr. Willie Botha Pieter en onnies

 

Pieter saam met van sy oud-onderwysers, vlnr: Mnr. W. Lombard, S. Fouché, me. J. Swart, Mnre. L. Schreuder en S. Wahl.