x

Gedenklesing

17 August 2010

GEDENKLESING – 13 Augustus 2010

 “Jy word geken aan jou persoonlike handelsmerk.”??  Dit was die boodskap wat Me. Christelle Feyt, senior bestuurder:  Bemarking en Studentewerwing van dieNMMU, vir die leerders van die Hoërskool andrew Rabie gehad het.  Sy was die gasspreker by die skool se 33ste gedenklesing.

Sy het haar boodskap met behulp van musiek en lirieke oorgedra en gesê ´n mens moet kan lewe met ´n goeie mengsel jeugdigheid, dissipline en ´n wil om te wen om sukses in die lewe te behaal.

Gedenklesing1

Marelise Hattingh (Hoofdogter), Christelle Feyt (Spreker), Johan Anker (Hoofseun) en Mnr. W. Lombard (Skoolhoof)