x

Gr. 8.1 verkoop die meeste boekies!

08 November 2013

8.1 LOOTJIES

 

Tydens ons onlangse fondsinsamelingsprojek het die gr. 8.1-klas ‘n grootse poging aangewend en

die meeste lootjiesboekies verkoop.  Me. Smith, die organiseerder, het vir hulle ‘n partytjie gereël om dankie te sê.