x

GR. 8 Wakkerbly

28 January 2014

Die Hoërskool Andrew Rabie se leerlingraad het ‘n baie suksesvolle “Wakkerbly tydens Orientering” gehou met ons nuwe graad 8 – leerders – die Zombie Raba Babas!

Verskillende aktiwiteit is deur die nag aangebied en ‘n klomp moeë, gelukkige en tevrede Rabies is na hul onderskeie huis om verlore slaap in te haal.

Baie dankie aan al die ouers wat saam wakker gebly het.

    IMG_3026   

 IMG_3144

  

IMG_3328

IMG_3468

IMG_3596