x

GRAAD 10’S VERKOOP MEESTE BOEKIES!

26 October 2015

Die graad 10.1-klas het vanjaar die meeste Lootjie-boekies verkoop tydens die skool se fondsinsamelingsprojek.
Mev. Salome Smith is die organiseerder van die projek en het vir die hele klas ‘n partytjie gereël om hulle te bederf vir
hul harde werk. Me. Smook, die (Register-onderwyseres) en mnr. Booyens (Graadhoof) het ook saam gekuier.
Lootjies 1