x

Kleure-atletiek 2015

10 February 2015

Andrew Rabie het op Vrydag 30 Januarie hul jaarlikse Kleure-atletiek byeenkoms by die skool gehou.

IMG_0033

 

 

Suné van Jaarsveld en Chrisnique Minnaar spook dit uit in die 100m D/O16

 

IMG_0048

Hou bene hou!  Rikus Strydom neem die voortou!

 

IMG_0060

Anthony Landman doen gewigstoot met ‘n glimlag.

IMG_0065

Die leerlinge is reg vir die kleure-atletiek om te begin.

Vlnr:  Marko Booyens, Jade Haggard, Shanun Iverson, Tesslyn Brooks, Tanita Deysel, Mariska Lessing en Tenique du Plooy by Mnr. Snayer