Landsdienslede raak waaghalsig!
28 August 2013
11 Landsdienslede het onlangs by Hobbiton, Pine Lodge, gaan “ziplines” ry. Dit was ‘n behoorlike adrenalien-inspuiting en tot die personeel het hul gate uit geniet. Die lengtes van die 3 “ziplines” het gewissel van 44m tot 70m.