x

MATRIEKS GROET

21 October 2013

2013 se Gr. 12-leerlinge het Vrydag, 18 Oktober hul laaste skooldag gehad en die skool het op gepaste wyse afskeid geneem van hulle.

 

DSC_0005

Vanjaar se Hoofleiers, Juan Jonas en Simoné Lessing is uitbundig oor die laaste skooldag.

      DSC_0419

Die Matrieks het ballonne in die lug laat gaan om hul laaste skooldag te vier!