x

Nicole verkies tot JCC

19 July 2013

image 

Nicole Henning is onlangs verkies tot lid van die Junior Stadsraad. (JCC)

Sy is in beheer van “Environment” en haar rang is die van “Head of Environment”.

Ons wens haar voorspoed toe vir haar termyn 2013/2014.