x

NMMU Visekanselliers-beurs aan Top Matriek-leerder

11 February 2011

Blaine_Visenyoue

Die NMMU Visekanselliers-prestasiebeurs ter waarde van R60 000 per jaar, is vanjaar toegeken aan Blaine Visenyoue.  Hy het verlede jaar matriek by Andrew Rabie geslaag en was een van ons top presteerders met 5 A-simbole!  Baie geluk en voorspoed met die studies.