x

PRETDAG

26 March 2014

Rabie-leerders het op Donderdag, 20 Maart 2014 ‘n heerlike Pretdag by die skool gehad.

Elke graadgroep het elke 35 min van een punt na ‘n ander punt beweeg, waar hulle deelgeneem het aan ‘n item, o.a.  toutrek, vlugbal, basketbal, sokker en “touch”-rugby.  Daarna kon hulle op ‘n waterglybaan baljaar.

  SAMSUNG CAMERA PICTURES Port Elizabeth-20140319-00183

Hier gly Johan van der Merwe op die waterglybaan.