Rabie atlete skitter
28 February 2014
Die afgelope naweek het 2 van ons atlete baie goed gevaar tydens die METRO-atletiekbyeenkoms wat by die Oval plaasgevind het. Hierdie 3 atlete gaan 14 en 15 Maart deelneem aan die Oos-Kaap Hoërskole byeenkoms in Cradock.
Hulle is Jean Kadie (110m hekkies, S O/19 en Simoné Smith (hamergooi, D O/19). Baie geluk aan hierdie 2 atlete!