x

Rabie hou Afrikaansweek

22 August 2016

 

REFENTSE

Die ATKV-RabieRatels Jeugtak het in samewerking met die Afrikaanse Departement ‘n Afrikaansweek gehou.

Die volgende aktiwiteite is aangebied:

Maandag is begin met Fliekniek: Mossie

Dinsdag –  Matriekrok-moles is in die saal opgevoer deur gr. 8-leerders

DSC_0459

Donderdag – Boeretroos Oppie-koffie bedien koffie en koeksisters

Kultuuraand:  Voorprogram Marelize Barnard, en ds. Marius Lourens en

3 leerlinge nl. Dean-Ray Potter, Cherise de Vrey en Zoë Oosthuizen.

Die hoogtepunt was Refentse se optrede Donderdag-aand.  Die saal het pragtig gelyk en al die gaste het dit terdeë geniet.

Vrydag:  Die week is afgesluit met ‘n opvoering van Matriekrok Moles by Laerskool Excelsior.  Ons het ook rooi appels en gediggies uitgedeel

aan die gr. 4-7.