x

Rabie Leerders skenk bloed

20 February 2014

Op Woensdag, 19 Februarie het Rabie leerders in groot getalle opgedaag om bloed te skenk. Hier sit Renecia Malgas en Wendell Otto reg vir bloedskenk.

Bloedskenk Renecia MalgasBloedskenk Wendell Otto