Rabie Rugby 7’s-span vaar uitstekend.
03 September 2014
Baie geluk aan die 7’s-rugbyspan wat aan die Pearson PG Glass-toernooi deelgeneem het. Hulle het die bowl-afdeling van die toernooi gewen.
Baie dankie aan hul spanafrigters, mnre. Kotze en Kapp. Ons is trots op julle pragtige prestasie!