x

Rabie se eerste hengel-kompetisie

08 December 2014

Andrew Rabie het op 15 November vir die heel eerste keer ‘n baie suksesvolle hengel-kompetisie aangebied by die Swartkops Angling Club.

As gevolg van ‘n stormsterk wind is die kompetisie kortgeknip en die beoordelaars het toe besluit om die pryse te verdeel d.m.v. gelukkige trekking.

Mnr. Arthur Pieterse was aan die hoof van al die reëlings. ‘n Pragtige bedrag is ingesamel vir die skool.

DSC_0380

DSC_0615

Lede van die Beheerliggaam wat op die dag werksaam was is vlnr:  Bennie van Tonder, Deidré Pieterse, Arthur Pieterse, Natasha de Vrey en Hendrik de Vrey.