x

Rugby

24 March 2010

Andrew Rabie het die Hoërskool Bedford van Engeland onlangs (11 Augustus) gehuisves en ook ´n wedstryd teen hulle gespeel.  Bedford het goeie hardloop-rugby gespeel maar Rabie se verdediging was rotsvas.  Rabie het goeie skrumwerk getoon en die losvoorspelers het baie omgekeerde besit gewen vir Rabie.  Die flank, Ricco Botha was uitstaande met pragtige aanvallende bewegings met die bal in die hand.  Jason Cemoette (15) en Brendon Witbooi (11) het elk 2 drieë gedruk en Ricco Botha 1 drie.  Die eindtelling was 29 – 15.

  

IMG_4495

Die span van Bedford saam met Andrew Rabie se span.

IMG_4502

Brandon Witbooi op pad doellyn toe met die bal.