Sewes Rugby by Rabie
10 September 2010
SEWES RUGBY
Oud Rabie rugby spelers het onlangs ´n geselligheid bygewoon ter voorbereiding vir 2 oud-skoliere spanne om 10-man rugby te speel teen ander skole se oud-skoliere spanne. Hierdie wedstryde sal saamval met die NMMU SEWES TOERNOOI wat aan die einde van die jaar by Rabie se sportvelde sal plaasvind.