x

SkoolHoof 2012

02 March 2010

Skoolhoof-2

Welkom by Andrew Rabie – die skool waar kinders gelukkig is.

Andrew Rabie het oor die jare ´n tradisie opgebou om goed toegeruste jongmense die samelewing in te stuur.

Ten spyte van onsekerheid in die huidige onderwyssituasie staan Hoërskool Andrew Rabie met sy personeel, leerlinge en ouers as ´n baken van hoop en vertroue in die toekoms van ons land.

Ons bede is dat jy getrou aan die leuse van ons skool, “Net die beste”??, asook die ideale wat jou ouers en jou skool aan jou stel, sal wees.

Mag jy eendag terug kyk na ´n besonderse gelukkig hoërskool loopbaan.

Rabie groete

W.J. Botha