x

VOCALé

05 May 2010

RABIE VOCALé

Picture_117

Die nuutgestigde sanggroep ´Vocalé´ pryk vanjaar in die Revue-produksie maakitmagic.com.  Die Vocalé groep staan onder leiding van Louis Potgieter.

Die lede is agter vlnr: Samantha Jacobs, Claudia Schaefer, Claire Booysen, Talitha Oosthuizen, Lareen Moolman, Elmé Erasmus, Ryan Johnson.

Links voor:  Johan Anker en Robin Blaauw  Regs voor: JP. Stoffberg en  Tertius van Rooyen